This article is taken from our newsletter, Dialogos, and some parts may therefore be in Afrikaans. You can click on Dialogos in the list of categories to your right to read more articles from our newsletter.
Wêreldwyd is mense toenemend daarvan bewus dat effektiewe kommunikasie een van die belangrikste komponente in enige samelewing is. Die doel van die stigting van die Eenheid vir Dokumentontwerp tien jaar gelede was juis om ‘n kennisbasis op die breë gebied van dokumentontwerp en professionele kommunikasie by die Universiteit Stellenbosch te vestig.
Workshop programme
Our first steps in this field were the presentation of generic workshops on various aspects of writing in a professional or business environment. After ten years, this initiative is still going strong. However, it has developed from a more general language usage approach to a focus on the various document types used in a professional environment, such as reports, proposals and minutes.
Over the past two years we have seen a marked increase in the request for tailor-made workshops, which focus on the unique communication challenges faced by our clients. Benefits are not only that participants can be assessed to ensure professional growth, but also that the acquired skills can be applied immediately to the work environment.
Akademiese programme
Ons eenheid is ook formeel betrokke by die akademiese onderrig van die Universiteit. Ons bied reeds kredietdraende kursusse vir die fakulteite Ingenieurswese en Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan. By Ingenieurswese het die klas gegroei van 250 eerstejaarstudente in 2005 tot bykans 700 in 2012 en by Besigheidskommunikasie, wat ‘n keusevak is, van 45 in 2010 tot 150 vanjaar.
‘n Baie positiewe ontwikkeling is dat ons ook toenemend betrokke is by die verdere ontwikkeling van studente se professionele kommunikasievaardighede in spesifieke vakgebiede. In samewerking met verskeie vakdosente staan ons studente by wanneer hulle skryfwerk moet doen in hul spesifieke vakdissiplines, wat so uiteenlopend is soos Vibrasie en Geraas (derdejaar-Ingenieurswese) tot Ondernemingsbestuur (tweede jaar in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe).
Dit is dan hier waar ons aanbieding van werkswinkels en ons skakeling met kliënte in die korporatiewe omgewing van soveel waarde is. Ons gebruik die kennis en voorbeelde wat ons deur hierdie skakeling verkry om ons klasse te verryk – ons neem dus wat ons by kliënte kry terug na die klaskamers.
Projects
Over the past ten years our unit is proud to have worked with a diverse range of clients, from local municipalities to companies such as Mediclinic, Sanlam and Eskom.
We combine the knowledge gained through research and our experience to shape corporate and professional communication so that it is more accessible to the reader. Our aim is to create effective communication that projects a positive and professional image of the company or client.
Die volgende tien jaar . . .
Ons is baie opgewonde oor wat ons doen en ons is bevoorreg om in so ʼn stimulerende omgewing te werk. Ons sien uit na die volgende tien jaar!