Wie sou nou kon dink dat ons almal so vaardig met tegnologie sou kon raak? Die Covid-19-pandemie en die maatreëls wat in plek gestel is om ons veilig te hou, het baie gevolge tot dusver gehad. Een van die goeies is dat gewone mense skielik werklik merkwaardige dinge met tegnologie regkry, solank daar ʼn stabiele internetverbinding en geskikte virtuele platform is.
Klappende tonge en tolking by die Woordfees
As jy – soos menige Woordfeesaanhangers – al ʼn oog gegooi het oor vanjaar se Woordfeesgids, sou jy moontlik afgekom het op die Taalsentrum se advertensie en wenke oor hoe…
Read More Dis goud, maar ongemaklik
Vir baie mense gaan die feestyd en familiesamesyn hand aan hand. Terselfdertyd is dit ʼn ongeskrewe reël dat jy die een of ander tyd met die een of ander verlangse…
Read More Phakama vir akademiese geletterdheid
Dosente van die Taalsentrum, Chemie en Rekenaarvaardigheid het vanjaar ’n splinternuwe en opwindende samewerkingsprojek van stapel gestuur. Hulle het saamgespan om die Taalsentrum se akademiese geletterdheidsmodule, Wetenskapkommunikasievaardigheid 146, en modules…
Read More Kommunikasielab kop in een mus met persoonlike assistente
Vroeg in November het lede van die Universiteit se persoonlike assistente-netwerk (SUPAN) die Uitnemende kommunikasie-kortkursus van die Kommunikasielab bygewoon. Die Kommunikasielab het die kursus spesiaal vir SUPAN aangepas. Hierdie is net die…
Read More Boektsunami: Die grootste golf nóg
“Hierdie jaar het ons net ʼn halwe boks boeke opgepak ná die Boektsunami,” vertel dr Vernita Beukes, ʼn Taalsentrum-dosent en organiseerder van die Sentrum se jaarlikse Boektsunami, wat vanjaar op…
Read More Taalleerhub-vreugde: Sy hart klop warm vir Afrikaans
Dit gebeur min dat ons ʼn versoek van iemand kry wat vir drie maande Suid-Afrika toe wil kom om Afrikaans te leer. Maar onlangs het dit wel gebeur: Wietse Hilverda,…
Read More Oor S se halfpadmerk
In April vanjaar is die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se vyftiende deel bekend gestel: Die tweede deel van die letter S, van ‘skool’ tot by ‘Sri Lankaans’. Daarmee…
Read More Vang hulle uit met taal
Dis dringend! Dis van ’n welbekende instelling! Doen dit nou! Dis heel waarskynlik ’n slenter… As jy vir ’n groot maatskappy werk, het jy tien teen een e-posse van die…
Read More Tweede tuiste vir Nederlandse prof
Hy was nog altyd gefassineer deur Suid-Afrika, sê prof Carel Jansen, Taalsentrum-navorsingsgenoot, wat in Maart weer op besoek hier uit Nederland was. Daarom dat hy die geleentheid aangegryp het om…
Read More