Wie sou nou kon dink dat ons almal so vaardig met tegnologie sou kon raak? Die Covid-19-pandemie en die maatreëls wat in plek gestel is om ons veilig te hou, het baie gevolge tot dusver gehad. Een van die goeies is dat gewone mense skielik werklik merkwaardige dinge met tegnologie regkry, solank daar ʼn stabiele internetverbinding en geskikte virtuele platform is.
Kommunikasielab kop in een mus met persoonlike assistente
Vroeg in November het lede van die Universiteit se persoonlike assistente-netwerk (SUPAN) die Uitnemende kommunikasie-kortkursus van die Kommunikasielab bygewoon. Die Kommunikasielab het die kursus spesiaal vir SUPAN aangepas. Hierdie is net die…
Read More Kommunikasielab help ontgin potensiaal om voor mense te praat
Openbare redevoering is definitief ʼn vaardigheid wat ʼn mens kan bemeester! Op 8 Augustus het die Taalsentrum se Kommunikasielab en die Stellenbosch Toastmasters-klub hul kragte saamgesnoer om ʼn Toastmasters-demonstrasievergadering en…
Read More