Hoe word ʼn woordeboek nou eintlik aanmekaargesit? Vir baie van ons is woordeboeke eenvoudig dáár wanneer ons hulle nodig het; stil-stil eenkant op ʼn rak, of binne ʼn oogwenk aanlyn beskikbaar.
Boekgeselsie met Selene D
Leer ons ken deur die boeke wat ons lees! Vandeesmaand gesels ons met Selene Delport, koördineerder van skryfvaardighede-werksessies vir nagraadse studente by die Skryflab. Selene het in 2006 as ʼn…
Read More Boekgeselsie met Rose R
Leer ons ken deur die boeke wat ons lees! Vandeesmaand gesels ons met Rose Richards, hoof van die Skryflab. Sy hou van boeke wat iets onverwags en uniek in hulle…
Read More Phakama vir akademiese geletterdheid
Dosente van die Taalsentrum, Chemie en Rekenaarvaardigheid het vanjaar ’n splinternuwe en opwindende samewerkingsprojek van stapel gestuur. Hulle het saamgespan om die Taalsentrum se akademiese geletterdheidsmodule, Wetenskapkommunikasievaardigheid 146, en modules…
Read More Oor S se halfpadmerk
In April vanjaar is die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se vyftiende deel bekend gestel: Die tweede deel van die letter S, van ‘skool’ tot by ‘Sri Lankaans’. Daarmee…
Read More Tweede tuiste vir Nederlandse prof
Hy was nog altyd gefassineer deur Suid-Afrika, sê prof Carel Jansen, Taalsentrum-navorsingsgenoot, wat in Maart weer op besoek hier uit Nederland was. Daarom dat hy die geleentheid aangegryp het om…
Read More Wanneer e‑ jou in die steek laat
Dit sal nie verregaande wees om te sê die hele Suid-Afrika het gehoop dit was Desember verlede jaar die laaste sien van beurtkrag nie. Ongelukkig het dit in ’n erger…
Read More Kenners sit koppe bymekaar: AvOL 2018
In ’n wêreld wat gretig is om studente op nuwe maniere te bereik, is die Konferensie vir die Akademieskap van Onderrig en Leer (AvOL) ’n uitstekende geleentheid vir opvoeders om…
Read More NPIT4 – ʼn kongres om gemeensaamheid in kommunikasie te vind
Die vierde internasionale kongres oor tolking en vertaling in ʼn nie-professionele hoedanigheid, oftewel NPIT4, (4th International Conference on Non-Professional Interpreting and Translation) is vir die heel eerste keer hierdie jaar…
Read More Festschrift aan afgetrede direkteur van Taalsentrum oorhandig
Op Donderdagaand, 8 Februarie 2018, het die Taalsentrum ʼn harde kopie van die Festschrift waarmee hy vir sy professionele bydrae tot sy vakgebied vereer word, aan prof Leon de Stadler…
Read More 









