Taleweek van 4 tot 8 Maart vind vanjaar vir die eerste keer by die Universiteit Stellenbosch (US) plaas. Taleweek van 4 tot 8 Maart vind vanjaar vir die eerste keer by die Universiteit Stellenbosch (US) plaas.
Soveel vorme van vryheid
“Ek was egter nie bewus daarvan dat hierdie vorm van persoonlike vryheid bestaan nie, want ek het dit nog nie voorheen ervaar nie.” Ter viering van Vryheidsdag op 27 April deel ‘n Belgiese uitruilstudent haar gedagtes hier in Afrikaans oor vryheid.
Boekgeselsie met Vernita B
Leer ons ken deur die boeke wat ons lees! Vandeesmaand gesels ons met Vernita Beukes, ʼn dosent en koördineerder van taalverwerwingskursusse by die Taalsentrum. Sy sê: “Ek het regtig die…
Read More Boekgeselsie met Helga S
Leer ons ken deur die boeke wat ons lees! Vandeesmaand gesels ons met Helga Sykstus. Helga bestuur die Taalsentrum se Taalleerhub en is ʼn spesialis op die gebied van taalverwering…
Read More ʼn Kykie na Afrikaanse taal en kultuur, pasgemaak vir Nederlandssprekende uitruilstudente
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Taalsentrum is al vir meer as 20 jaar betrokke by die Global Education Programme van die US se Internasionale Kantoor met die aanbied van ʼn…
Read More Leer saam met ons Afrikaans praat
Wil jy graag ook met jou kollegas Afrikaans kan praat wanneer ons almal weer terug is op kampus?
Madiba het baie raak opgemerk dat, as jy met mense in hul taal praat, die kans groot is dat jou boodskap ook hul harte
Oor S se halfpadmerk
In April vanjaar is die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se vyftiende deel bekend gestel: Die tweede deel van die letter S, van ‘skool’ tot by ‘Sri Lankaans’. Daarmee…
Read More Tweede tuiste vir Nederlandse prof
Hy was nog altyd gefassineer deur Suid-Afrika, sê prof Carel Jansen, Taalsentrum-navorsingsgenoot, wat in Maart weer op besoek hier uit Nederland was. Daarom dat hy die geleentheid aangegryp het om…
Read More AWS ʼn honderd jaar jonk!
Die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (AWS) pronk met ʼn splinternuwe baadjie vir sy eeufees. Die elfde, omvattend herbewerkte uitgawe is vroeg in Augustus vanjaar amptelik vrygestel. Die heel eerste uitgawe…
Read More