’n Oproep aan alle dosente: Hierdie kort video verduidelik hoe jy intydse aanlyn tolking maklik kan gebruik. Volg hierdie stap-vir-stap-gids en stel MS Teams op.
Twintig jaar se ondersteuning sodat skrywers gehoor word waar dit saak maak
Kry daardie klapklanke onder die knie vir Menseregtedag
Só maak jy by aanlyn geleenthede
Wie sou nou kon dink dat ons almal so vaardig met tegnologie sou kon raak? Die Covid-19-pandemie en die maatreëls wat in plek gestel is om ons veilig te hou, het baie gevolge tot dusver gehad. Een van die goeies is dat gewone mense skielik werklik merkwaardige dinge met tegnologie regkry, solank daar ʼn stabiele internetverbinding en geskikte virtuele platform is.