Hoe word ʼn woordeboek nou eintlik aanmekaargesit? Vir baie van ons is woordeboeke eenvoudig dáár wanneer ons hulle nodig het; stil-stil eenkant op ʼn rak, of binne ʼn oogwenk aanlyn beskikbaar.
Moedertaaldag 2022: Kom ons kyk verder as ons eie taal
Ons vier elke jaar op 21 Februarie Moedertaaldag. Dis gepas om op hierdie dag ʼn tydjie af te staan om daardie eerste taal te vier; dié een wat dit vir…
Read More Tien wenke vir ʼn wyer woordeskat
ʼn Mens se aktiewe woordeskat – die woorde wat jy gebruik – en die manier waarop jy kommunikeer, kan die omvang van jou invloed asook jou kans op sukses vergroot…
Read More ’n Gedenkmuur vir Pumlani
Ons het met groot skok en hartseer die nuus ontvang dat Pumlani Sibula op Sondag 6 Desember oorlede is. Hy was tuis aan die aansterk ná Covid-19. Pumlani was jare…
Read More Oor S se halfpadmerk
In April vanjaar is die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se vyftiende deel bekend gestel: Die tweede deel van die letter S, van ‘skool’ tot by ‘Sri Lankaans’. Daarmee…
Read More Terminologiewebwerf met drietalige aanbod bekendgestel
Op Maandag, 23 November 2015, het die Universiteit Stellenbosch Taalsentrum se isiXhosa-portefeulje sy Afrikaanse, Engelse en isiXhosa-terminologiewebwerf bekendgestel. Hierdie webwerf is nie net vir persone direk verbonde aan die Universiteit…
Read More Kom ons praat rugby
Rugby is, soos ons taal, onlosmaaklik deel van ons kultuur. Dié spansport is ook lekkerder as ʼn mens dit saam met ʼn ewe-entoesiastiese groep mense kyk. Koop vandag nog jou…
Read More 






