Vanjaar sluit die US by die EUTOPIA-alliansie se Taleweek van 2 tot 5 Maart 2026 om tale, kutuur en diversiteit die wêreld oor te vier.
Taleweek 2025 by die US, met iets vir alle studente en personeel
Dis weer tyd vir die EUTOPIA-US Taleweek vanaf 3 tot 7 Maart om taal, kultuur en diversiteit oor die wêreld heen te vier.
Eerste Taleweek aan die US, met iets vir alle personeel en studente
Taleweek van 4 tot 8 Maart vind vanjaar vir die eerste keer by die Universiteit Stellenbosch (US) plaas. Taleweek van 4 tot 8 Maart vind vanjaar vir die eerste keer by die Universiteit Stellenbosch (US) plaas.
Xhosa-kursusse vir US-personeel nou gratis
Goeie nuus vir personeel wat vanjaar Xhosa wil begin leer of wil voortbou op wat hulle reeds geleer het! Xhosa-kursusse vir personeel is gratis.






