Op 17 April 2026 het ons die geleentheid gehad om kragte saam te snoer met die superster-SASL-opleier, Jabaar Mohamed, vir die aanbied van ’n SASL-werkswinkel vir personeel van Huis Horison in Stellenbosch. Lees meer oor die sessie hier.
ʼn Kykie na Afrikaanse taal en kultuur, pasgemaak vir Nederlandssprekende uitruilstudente
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Taalsentrum is al vir meer as 20 jaar betrokke by die Global Education Programme van die US se Internasionale Kantoor met die aanbied van ʼn…
Read More Podsendingvertaling om meertalige aanlyn leer te ondersteun – e-pos aan dosente
Datum: 3 Februarie 2021 Onderwerpreël: Podsendingvertaling om meertalige aanlyn leer te ondersteun Beste Kollega Namens die Taalsentrum sê ons baie welkom terug en beste wense vir 2021! Verder wil ons…
Read More 




