Leer ons ken deur die boeke wat ons lees! Vandeesmaand gesels ons met Fatima Halday. Fatima is die Hoof van Kommunikasie by die Taalsentrum, en bestuur die Engels-portefeulje en Kommunikasielab-portefeulje.…
Meryl Davidson het haar TEFL-kursus by die Engels-portefeulje aan die US se Taalsentrum voltooi en toe vir twee jaar in Suid-Korea gaan Engels gee. Haar TEFL-kwalifikasie stel haar in staat…
Leer ons ken deur die boeke wat ons lees! Vandeesmaand gesels ons met Ammie Henson, een van die koördineerders vir die Intensiewe Engels-portefeulje en ʼn Engels-tweedetaal- (ESL-)instrukteur. “Die pad wat…
Leer ken ons deur die boeke wat ons ons lees! Elke eerste Vrydag van die maand deel ons ʼn onderhoud met ʼn Taalsentrumpersoneellid oor ʼn gunstelingboek. Eppie McFarlane is ʼn…
Wat Engels betref, is dít die skeidslyn: aan die een kant het jy (blykbaar) goed opgevoede (vermoedelik) eerstetaalsprekers; aan die ander het jy, wel, die res van die wêreld. Eenvoudig…