Die gebruik om in Afrika van een taal na ʼn ander te tolk, het reeds duisende jare gelede ontstaan, soos dit ook elders die geval is. In baie Afrika-samelewings het die professionele taalkundiges of pryssangers tot ʼn lang linie begaafde meertalige oratore behoort …
Gids vir dosente: Bekendstelling van intydse aanlyn tolking
’n Oproep aan alle dosente: Hierdie kort video verduidelik hoe jy intydse aanlyn tolking maklik kan gebruik. Volg hierdie stap-vir-stap-gids en stel MS Teams op.
Klappende tonge en tolking by die Woordfees
As jy – soos menige Woordfeesaanhangers – al ʼn oog gegooi het oor vanjaar se Woordfeesgids, sou jy moontlik afgekom het op die Taalsentrum se advertensie en wenke oor hoe…
Read More