Hier kan jy alles lees oor wat ons doen – in Engels, Afrikaans en Xhosa. Snuffel gerus ook deur ons nuuskategorieë hier onder. Kom saam met ons op ʼn reis van konneksie.
Ons kwartaallikse nuusbrief, Dialogos, ontgin artikels uit die Nuustak. Lees die mees onlangse uitgawe van Dialogoshier en teken sommer hier in op hom.
Tale is die draers van die tradisies, geskiedenis en identiteite van hul sprekers. Wanneer ʼn taal verdwyn, is ʼn unieke manier van dink, stories oordra en wêreldbeeld, vir altyd verlore. Op Vrydag 21 Februarie word Internasionale Moedertaaldag vir die 25ste keer wêreldwyd gevier om bewustheid van taalkundige en kulturele diversiteit te bevorder en om meertaligheid aan te moedig. Weet jy wat op 21 Februarie 1952 gebeur het toe Bengaalse studente in die destydse Oos-Pakistan (nou Bangladesj) betoog het vir die erkenning van Bengaals as ʼn amptelike taal?
Dis weer die tyd van die jaar dat ons dagboeke propvol jaareindkuiers en-funksies is. As jy sommer by voorbaat ʼn aanval van sosialiseringsuitputting kry wanneer jy na jou kalender kyk, het ons goeie raad vir jou!
Spiderman het die spyker op die kop geslaan toe hy iets gesê het soos “baie mag bring baie verantwoordelikhede”. Dieselfde beginsel is op vryheid van toepassing, soos Eleanor Roosevelt tereg…
Taleweek van 4 tot 8 Maart vind vanjaar vir die eerste keer by die Universiteit Stellenbosch (US) plaas. Taleweek van 4 tot 8 Maart vind vanjaar vir die eerste keer by die Universiteit Stellenbosch (US) plaas.
US-dosente! Maak jou module van tolking gebruik, of wil jy graag van tolking in jou module gebruik maak? Die tolke van die US Taalsentrum se Tolkdiens is aanlyn beskikbaar om…
Leer ons ken deur die boeke wat ons lees! Vandeesmaand gesels ons met Fatima Halday. Fatima is die Hoof van Kommunikasie by die Taalsentrum, en bestuur die Engels-portefeulje en Kommunikasielab-portefeulje.…
Waarom sê ons ‘Maandag’ vir Maandag? Waar kom die name van die dae van die week in Xhosa, Engels en Afrikaans vandaan? uMvulo (Die dag wat die week open) In…
We use information collected from cookies and other technologies to improve your user experience and the overall quality of our website. We use anonymous cookies to collect data about how you use our website, so that we can improve and optimise your website experience. For more details, click here.
By clicking 'Accept', you consent to the use of ALL the cookies.
This website uses cookies to improve your experience while you navigate through the website. Out of these, the cookies that are categorized as necessary are stored on your browser as they are essential for the working of basic functionalities of the website. We also use third-party cookies that help us analyze and understand how you use this website. These cookies will be stored in your browser only with your consent. You also have the option to opt-out of these cookies. But opting out of some of these cookies may affect your browsing experience.
Necessary cookies are absolutely essential for the website to function properly. This category only includes cookies that ensures basic functionalities and security features of the website. These cookies do not store any personal information.
Any cookies that may not be particularly necessary for the website to function and is used specifically to collect user personal data via analytics, ads, other embedded contents are termed as non-necessary cookies. It is mandatory to procure user consent prior to running these cookies on your website.
Our quarterly newsletter, Dialogos, draws its articles from the Newsroom. Read some previous editions of Dialogoshere or sign up for our newsletter below.