Hoe word ʼn woordeboek nou eintlik aanmekaargesit? Vir baie van ons is woordeboeke eenvoudig dáár wanneer ons hulle nodig het; stil-stil eenkant op ʼn rak, of binne ʼn oogwenk aanlyn beskikbaar.
Moedertaaldag 2022: Kom ons kyk verder as ons eie taal
Ons vier elke jaar op 21 Februarie Moedertaaldag. Dis gepas om op hierdie dag ʼn tydjie af te staan om daardie eerste taal te vier; dié een wat dit vir…
Read More Terminologiewebwerf met drietalige aanbod bekendgestel
Op Maandag, 23 November 2015, het die Universiteit Stellenbosch Taalsentrum se isiXhosa-portefeulje sy Afrikaanse, Engelse en isiXhosa-terminologiewebwerf bekendgestel. Hierdie webwerf is nie net vir persone direk verbonde aan die Universiteit…
Read More 




