Aanlyn tolking in die klaskamer – nou selfs gladder!
US-dosente! Maak jou module van tolking gebruik, of wil jy graag van tolking in jou module gebruik maak? Die tolke van die US Taalsentrum se Tolkdiens is aanlyn beskikbaar om…
Read More Die gebruik om in Afrika van een taal na ʼn ander te tolk, het reeds duisende jare gelede ontstaan, soos dit ook elders die geval is. In baie Afrika-samelewings het die professionele taalkundiges of pryssangers tot ʼn lang linie begaafde meertalige oratore behoort …