Dosente, kontak ons vir redigering en vertaling
Daar is sekere k-woorde wat mens ongemaklik laat kriewel. Korona, kiem, komper, kontaminasie, krisis, kwarantyn. As teenvoeter vir hierdie woorde, bied die US Taalsentrum se Taaldiens graag ‘kans’, ‘kontak’ en…
Read More