Tale is die draers van die tradisies, geskiedenis en identiteite van hul sprekers. Wanneer ʼn taal verdwyn, is ʼn unieke manier van dink, stories oordra en wêreldbeeld, vir altyd verlore. Op Vrydag 21 Februarie word Internasionale Moedertaaldag vir die 25ste keer wêreldwyd gevier om bewustheid van taalkundige en kulturele diversiteit te bevorder en om meertaligheid aan te moedig. Weet jy wat op 21 Februarie 1952 gebeur het toe Bengaalse studente in die destydse Oos-Pakistan (nou Bangladesj) betoog het vir die erkenning van Bengaals as ʼn amptelike taal?
Moedertaaldag 2022: Kom ons kyk verder as ons eie taal
Ons vier elke jaar op 21 Februarie Moedertaaldag. Dis gepas om op hierdie dag ʼn tydjie af te staan om daardie eerste taal te vier; dié een wat dit vir…
Read More 



