Boekgeselsie met Christo dK
Leer ons ken deur die boeke wat ons lees! Vandeesmaand gesels ons met Christo de Kock. Hy is tans besig met ’n internskap by die Taalsentrum en het onlangs sy…
Read More Dis waarskynlik die taal waarin jy iets minder mooi sal sê as jy groot skrik. Die kans is groot dat jy ook in hierdie taal droom. As jy gelukkig is, sal jy kleuterversies daarin ken, en dalk selfs ʼn paar argaïese uitdrukkings en opgemaakte woorde…