“Ek was egter nie bewus daarvan dat hierdie vorm van persoonlike vryheid bestaan nie, want ek het dit nog nie voorheen ervaar nie.” Ter viering van Vryheidsdag op 27 April deel ‘n Belgiese uitruilstudent haar gedagtes hier in Afrikaans oor vryheid.
Moedertaal, hartstaal
Moedertaaldag: ʼn Dag opgedra aan die taal waarin ons heel eerste gedagtes verwoord is – dit is ʼn wêreld waarin ons kan glo. Ons verskil soveel van mekaar, maar dít…
Read More Kom ons vier daardie eerste een
Dis waarskynlik die taal waarin jy iets minder mooi sal sê as jy groot skrik. Die kans is groot dat jy ook in hierdie taal droom. As jy gelukkig is, sal jy kleuterversies daarin ken, en dalk selfs ʼn paar argaïese uitdrukkings en opgemaakte woorde…





