21 Februarie is Internasionale Moedertaaldag. Het jy geweet dat jy jou moedertaal as ʼn kenniswegspringplek kan inspan?
Moedertaal, hartstaal
Moedertaaldag: ʼn Dag opgedra aan die taal waarin ons heel eerste gedagtes verwoord is – dit is ʼn wêreld waarin ons kan glo. Ons verskil soveel van mekaar, maar dít…
Read More Kom ons vier daardie eerste een
Dis waarskynlik die taal waarin jy iets minder mooi sal sê as jy groot skrik. Die kans is groot dat jy ook in hierdie taal droom. As jy gelukkig is, sal jy kleuterversies daarin ken, en dalk selfs ʼn paar argaïese uitdrukkings en opgemaakte woorde…





