Dr Schalk van der Merwe, buitengewone senior lektor aan die Universiteit Stellenbosch (US), is reeds vir ‘n aantal jaar ‘n gereelde gasbesoeker by die Afrikaanse taal- en kultuurkursus vir Nederlandssprekende studente, waar hy op verhalende wyse sleutelgebeure uit die Suid-Afrikaanse geskiedenis met studente deel en bespreek. “Wanneer dit kom by die geskiedenis en herkoms van Afrikaans, is dit noodsaaklik om die taal se diversiteit uit te beeld, asook hoe dit in diens gestaan het van prosesse van sosiale verandering,” sê dr Van der Merwe. As deel van die kursus se tienjaarviering het ons hom ʼn paar vrae gevra.
Tien jaar van Afrikaanse taal en kultuur vir Nederlands-sprekende uitruilstudente: ’n Onderhoud met Sen Joostens
Sen Joostens het in 2020 die Afrikaanse taal- en kultuurkursus vir Nederlanssprekende studente as Belgiese uitruilstudent aan die US voltooi. Ons het met Sen gesels tydens sy onlangse besoek aan die US om hom te vra oor sy ervaring van hierdie kursus, wat vanjaar tien jaar se fasilitering van kulturele leer vier.
Tien jaar van Afrikaanse taal en kultuur vir Nederlandssprekende studente aan die US: ’n Onderhoud met dosent Helga Sykstus
Vanjaar is dit tien jaar sedert Helga Sykstus, ’n dosent en koördineerder aan die US Taalsentrum met meer as 20 jaar ervaring, die Afrikaanse taal- en kultuurkursus vir Nederlandssprekende studente…
Read More 




