Dis weer die tyd van die jaar dat ons dagboeke propvol jaareindkuiers en-funksies is. As jy sommer by voorbaat ʼn aanval van sosialiseringsuitputting kry wanneer jy na jou kalender kyk, het ons goeie raad vir jou!
Waardering vir ʼn liewe kollega wat aftree
Ydalene Coetsee, ʼn staatmakerdosent in akademiese en professionele geletterdhede by die Taalsentrum, tree aan die einde van 2023 af nadat sy vir 14 jaar klasgegee het. Akademiesegeletterdhedemodules word aangebied om…
Read More 



