Die gebruik om in Afrika van een taal na ʼn ander te tolk, het reeds duisende jare gelede ontstaan, soos dit ook elders die geval is. In baie Afrika-samelewings het die professionele taalkundiges of pryssangers tot ʼn lang linie begaafde meertalige oratore behoort …
Afrikadag 2021: Die gawe van konneksie
Om die vele fasette en die wonder van Afrika te erken, word Meimaand aan Afrika opgedra. Afrikadag self word op 25 Mei gevier om die stigting van die Organisasie vir Afrika-eenheid (nou bekend as die Afrika-unie), op 25 Mei 1963 te herdenk…




