Aanlyn tolking in die klaskamer – nou selfs gladder!
US-dosente! Maak jou module van tolking gebruik, of wil jy graag van tolking in jou module gebruik maak? Die tolke van die US Taalsentrum se Tolkdiens is aanlyn beskikbaar om…
Read More ’n Oproep aan alle dosente: Hierdie kort video verduidelik hoe jy intydse aanlyn tolking maklik kan gebruik. Volg hierdie stap-vir-stap-gids en stel MS Teams op.