Individuele meertaligheid

Individuele meertaligheid Die vermoë om slegs een taal goed te praat; met ander woorde, om in een taal goed te kan kommunikeer.	Die vermoë om meer as een taal op verskillende vaardigheidsvlakke en  vir verskeie doeleindes aan te wend. Meertalige mense, samelewings en instansies waardeer gewoonlik diversiteit. By die US moedig ons institusionele sowel as individuele meertaligheid aan.  	Ook veeltaligheid genoem. ʼn Mens se vermoë om al die tale wat jy ken (jou taalrepertoire) in verskillende omgewings te gebruik, byvoorbeeld om Afrikaans vir eenvoudige gesprekke in diensleweringsomgewings te gebruik, Engels vir akademiese studies en Xhosa vir kommunikasie in gesinsverband.